AdAway sal nie werk in jou toestel die sogenaamde S-ON stelsel gebruik nie. Hierdie 'eienskap' bestaan gewoonlik op HTC Toestelle en verhoed AdAaway om na die gasheer lêers te skryf.
S=OFF beteken dat die NAND deel van die toestel ontsluit is en geredigeer kan word. Die verstek instelling vit HTC is S-ON, wat beteken dat sekere dele ontoeganklik is en nie geredigeer kan word nie. Verder meer , die egtheid van die kern sagteware word verseker deur die S-ON vlag.
Boot into the Boot Menu on your device by holding down volume down button while pressing power and the text on top will show the flag status as either S-OFF or S-ON. A full root generally means S-OFF.
More information can be found on www.addictivetips.com. Additional S-OFF methods since Unrevokable (in link) might interest you, namely: Revolutionary, Revone, Firewater, RumRunner, Moonshine, SunShine...
Voorvereiste: Jy moet 'n werkende Android SDK met ADB op jou rekenaar hê.